Logo
ButtonTeam
 
Ons Besigheid - About Us
 
 

Ons besigheid

Glomix125 is in 2004 deur Hennie Olivier gestig. Hy is die afgelope 30 jaar in die bedryf betrokke. 'n Breë netwerk van kennisse in die bedryf en 'n deeglike kennis van die toerusting betrokke stel hom in staat om sy kliënte van uitsonderlike hulp te voorsien.

Hennie het in die bedryf begin as 'n beligtingspersoon by die Bellville Burgersentrum. Tans is hy steeds die enigste goedgekeurde tegnikus wat die teater se toerusting in stand mag hou en daarmee werk.

TextDivider

Our Business

Glomix125 was founded by Hennie Olivier sr in 2004. Hennie have more than 30 years experience in the field of stage lighting. A vast knowledge of the products and industry, assists us to make your production a most enjoyable experience.

Hennie started his career as a ligting technician at the Bellville Civic Centre and is at present still the only approved technician for maintenance and operation of its equipment.