Logo
Button Team
 
Ons Span - Our Team
 

 

Ons Span

Hennie Olivier Jnr is alreeds agt jaar betrokke. Die ander lede van die span is Piet Burger (14 jaar ondervinding), Moller Wait en Niel Bronkhorst (elk met 2 jaar ondervinding) en 4 deeltydse operateurs. Hierdie personeel word aangewend soos die grootte van die funksie vereis.

Almal op die span is daartoe verbind om ons kliënte met raad en toegewydheid te bedien.

TextDivider

Hennie Olivier Jnr has been involved in the business for the past eight years. The other members of the team are Piet Burger (14 years' experience), Moller Wait and Niel Bronkhorst (2 years' experience each) and 4 temporary operators used as and when the function demands.

All team members are dedicated to serve our clients.